F
|
rank Rautenbach het Suid-Afrika vir
Los Angeles verlaat met sterre in sy oë. Na suksesvolle sukses met Egoli, 7de
laan en films soos Geloof soos Aartappels en die Bang Bang-klub, het hy gedink
die wêreld was sy oester. Na jare van probeer en meer as 10 000 kilometer rite
na een mislukte oudisie na die ander moes Frank 'n behoorlike werk kry wat kos
op sy tafel kon sit. Hy het uiteindelik 'n taxi bestuurder in Los Angeles
geword, en toe die werk verloor. Uiteindelik het Frank ʼn kerk skoonmaker geword. Maar Frank het verraai
gevoel, God het hom ʼn lewe van oorvloed belowe,
waarom het hy dit nog nie ontvang nie? Frank het gevoel dat al God se beloftes
tot niks gekom het nie, hy was kwaad en skaam. Frank moes leer dat hy nie God
kon vra om al hierdie drome waar te maak nie. Hy is in God se diens en nie
andersom nie. Die lewe gaan nie oor hom nie, dit gaan oor God. Soek eers die
koningkryk van God en die res sal bygevoeg word. ‘n Inspireerende verhaal waarby
ons almal iets kan leer.
Synopsis
After starring
in TV series like Egoli, 7de Laan and movies like The Bang Bang Club and Faith
like Potatoes, Frank Rautenbach left for Hollywood, Los Angeles, with big
dreams. However, after driving more than 10 000 kilometers from one failed
audition to the next, Frank had to find a job - a proper job to put food on the
table. Had all God's promises come to nothing? The Vagabond is Frank's
searingly honest story of falling down and standing up again, showing that we
will find our true joy only in the real and living God.
No comments:
Post a Comment